| |
|
|
|
|
|
|
| Sing jou hart uit sangskool |
|
|
|
Die Sing jou hart uit sangskool het in 2000 begin onder die naam Agitato Sangskool. Dis onder leiding van Madelein Zeelie. |
|
|
|
|
Leerlinge bly vir 'n tydperk van 3 jaar, waarna hulle gereed sal wees om op hulle eie verder te gaan. Indien die mikpunt is om self klas te gee, is die duur van die kursus 5 jaar.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Page Updated Thu May 19, 2005 5:08am EDT |
|
|